|
|
|
|||||||||
|
SOUTH AFRICA'S COUNTRY GIRL |
||||||||||
|
At the beginning of 2011, South Africa's beloved
Country Girl gave birth to her first baby girl,
Taylor-Hope Strydom. She is the inspiration for Cheree's
latest album release, Lesse & Lullabies!
"This album means a lot to me as I produced, arranged and absolutely put my heart into every note on this album! Motherhood has changed me forever. Taylor-Hope has changed me forever. Being a mother is by far the most amazing thing that has happened to me! Even Wynand and I seem to be closer these days!," says this 32 year old country singer who currently lives in Langebaan on the West Coast.
Regs: Die paartjie Wynand & Cheree Strydom kon nie ophou glimlag tydens die Vonk Extravanganza wat onlangs plaas gevind het by Carnival City. "Dit was omtrent 'n extravaganza!" vertel Cheree opgewonde na die spog geleentheid. 2012 Hoogtepunte Noot Vit Noot! Hou die media dop. Lesse & Lullabies vrystelling: 14 Februarie |
OPTREDES 25 February - Legends, Vredenburg 24 Maart - Jubelfees, Klawer 31 March - KKnK 2012
|
|||||||||
|
||||||||||
|
LINKS
|
||||||||||
In between their demanding tour schedule, Wynand & Cheree still make time to help others! They have both been involved with various charity events and always look forward to giving back!
KykNET se gewilde program "10 uit 10" verklaar Wynand & Cheree as een van SA se gunsteling glanspaartjies, en die publiek stem saam!



Wynand en Cheree is baie opgewonde oor hulle eie liefdadigheidsorganisasie, Hande Vir Ander. Saam wil 'n verskil maak in mens se lewens - veral in die Weskus en veral onder kinders!
Wynand & Cheree is ook trots om die ambassadeurs te wees vir 2012 se Choc Projek! Hierdie projek behels 'n rubberduck resie op die Berg Rivier asook konserte by Misverstanddam en Vredenburg. Die projek ondersteun die Weskus kinders wat met kanker leef. Wynand en Cheree is albei baie trots om deel te wees van die initiatief en veral omdat hul self ouers is!



